Die DA het Vrydag gesê dat hy ʼn skriftelike kennisgewing van die SAUK ontvang het dat sy tweede Ayisafani-advertensie van vandag [Vrydag] uitgesaai gaan word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ayisafani"
SAUK onttrek DA se TV-advertensie
Die Demokratiese Alliansie (DA) het ʼn kennisgewing ontvang van die SAUK dat sy nuwe televisieadvertensie, getiteld ANC Ayisafani, nie meer uitgesaai gaan word nie.