Die internasionale pers het aan die begin van September foto’s van die heersende Europese vlugtelingkrisis wat merkbaar ontstellend is gepubliseer, veral die nou reeds bekende foto van die seuntjie wat dood lê op ʼn Turkse strand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Aylan Kurdi"
[Foto’s] Kunstenaars reageer ná seuntjie uitspoel
Verskeie kunstenaars wêreldwyd het treffende kunswerke gemaak ná skokfoto’s van ‘n driejarige vlugteling wat op die strand uitgespoel het, aan die lig gekom het.