“Ek hoop Liewe Jesus hou jou styf vas en soen jou meer as wat ek jou ooit kon soen.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Baba Ayden"
Ayden vier eerste verjaardag tuis
Baba Ayden van Niekerk is Woensdag ná ses maande in die hospitaal ontslaan.
Baba Ayden vier dalk eerste verjaardag in hospitaal
Ayden van Niekerk is reeds die afgelope vier maande in die hospitaal en het verskeie terugslae beleef.
Baba Ayden het ‘nooit gestik’, sê dokters
Die sewe maande oue Ayden van Niekerk veg al bykans twee maande om sy lewe in ’n Johannesburgse hospitaal. Sy ouers het aanvanklik gedink hy het aan ’n stukkie biltong gestik.
Terugslag vir baba Ayden
“Ons het pas slegte nuus ontvang, Ayden kry nie op sy eie asemgehaal nie.”
Baba Ayden haal self asem
Baba Ayden van Niekerk is al vir langer as ’n maand in die hospitaal nadat hy aan ’n stukkie biltong gestik het.
Baba in koma ná hy aan biltong stik
“Ons verstaan nie waarom dié fratsongeluk met ons seuntjie moes gebeur nie.”