Na ʼn lang gewag en drama met die eerste oprigting van baba Chloe Laney se grafsteen, spog sy nou met ʼn pragstuk wat haar ma, Corlia, en pa, Henry, self ontwerp het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Baba Chloe"
Baba Chloe se ouers glo by grafsteen gedreig, gevloek
Chloe Laney se ouers, Henry en Corlia Laney, het lank gespaar om vir hul “prinsessie” die beste grafsteen te kry, maar hulle is op die ou end getraumatiseer gelaat.