Tot vandag toe wens Klein Kerneels hy kon weet waaroor hulle regtig so lekker gelag het … Sou hy ooit regtig weet?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bakkie"
5 jaar tronkstraf vir 5 kinders se dood
Phelelani James Mchunu (25) is Dinsdag tot vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat vyf kinders dood is toe sy bakkie in ʼn dam beland het.
Dodetal styg ná ongeluk in Tzaneen
Die dodetal het gestyg ná Saterdagaand se voorval waar ʼn bakkie in ʼn groep mense ingeploeg het terwyl hulle besig was om ʼn seekoei op te kap.
Bakkie in slikdam: Bestuurder pleit skuldig
Die man wat daarvan beskuldig word dat hy die dood van vyf kinders veroorsaak het nadat sy bakkie in ‘n slikdam in KwaZulu-Natal se Midlands-gebied beland het, het Woensdag in die Greytown-streekhof skuldig gepleit.
Foto’s: Ligte vliegtuig maak noodlanding op hoofweg, tref bakkie
Die vlieënier van ‘n ligte vliegtuig het ‘n noodlanding op ‘n hoofweg in Arlington, Texas gemaak.
Nuwe Nissan Patrol-bakkie bekend gestel
Die nuwe weergawe van Nissan se Patrol-bakkie is pas in Suid-Afrika bekendgestel.
Bakkie in dam: Bestuurder van moord aangekla
Die 24-jarige bestuurder van ʼn bakkie wat Maandagoggend 29 skoolkinders vervoer het toe dit in ‘n dam in KwaZulu-Natal se Midlands-gebied beland het, verskyn Woensdag in die Greytown-landdroshof.
Vyfde liggaam gevind na bakkie in dam beland
Die liggaam van ‘n vyfde kind is in ‘n dam in KwaZulu-Natal se Midlands-gebied gevind nadat ‘n bakkie wat skoolkinders vervoer het vroeër vandag in die dam beland het.
Foto: Haai, kyk daar!
Publisiteit was die laaste ding waaraan drie neefs gedink het nadat hulle ʼn reuse Mako-haai op ʼn strand aan die Amerikaanse Golfkus uitgetrek het.
5 beseer toe bakkie in rivier beland
Vyf mans is Donderdag beseer nadat hulle uit ʼn bakkie geslinger is wat teen ʼn wal in Mtunzini, KwaZulu-Natal, afgerol het.
Hierdie bakkies verkoop die meeste
Suid-Afrika se Groot Vyf wat bakkieverkope betref, spook steeds genadeloos sake uit met die verwagting dat die onlangse staking in die motorbedryf groot skade ten opsigte van September se verkope gaan aanrig.
Tweejarige ry bakkie deur huis se muur
ʼn Tweejarige in Georgia, Amerika, het met ʼn voertuig deur ʼn huis se muur gejaag.
Worshond-sleep: DBV soek ooggetuies
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) van Rustenburg het Donderdag ʼn beroep op die publiek gedoen vir ooggetuies wat gesien het hoe ʼn motoris op Nuwejaarsdag in dié dorp ʼn hondekarkas agter ʼn bakkie aangesleep het, om na vore te kom.