AfriSake het vandeesweek gewaarsku hy sal noodgedwonge die hof nader indien die Grondeisekommissie versuim om grondeienaars ʼn behoorlike geleentheid te bied om voorleggings aan die kommissie te maak oor die reuse Bakwena-grondeis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bakwena-grondeis"
Bakwena-grondeis: Publiek kan steeds aansoeke indien
AfriSake doen ʼn beroep op geaffekteerde individue en geïnteresseerde partye tot die Johannesburg-Suid grondeis (Bakwena-eis) hul aansoeke voor die afsnydatum moet indien.