Die twee mans wat skuldig bevind is in verband met die gru-Balfour-plaasmoord verlede jaar waartydens ʼn bejaarde egpaar, hul seun en sy vrou doodgeskiet is, is Maandag gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Balfour-plaasmoord"
Video: ‘Hy het alles van ons af weggevat’
“Daar is nie meer daai standvastigheid wat die familie bymekaar gehou het nie. Dit was altyd die lekkerste tye as die familie saam gekuier het. Hy het alles van ons af weggevat.”
Balfour-plaasmoord: Twee steeds nie gevonnis
Amos Mthembu (29) en Prince Mngomezulu (27) was vandag weer in die beskuldigdebank waar hulle na verwagting uiteindelik hul lot sou hoor nadat hulle in Junie op verskillende aanklagte skuldig bevind is.
Twee hoor vandag hul lot ná 4 se moord op plaas
Gert Smuts (78), sy vrou, Paulina (71), hul seun, Louis (47), en skoondogter, Belinda (42), se liggame is in Februarie verlede jaar op die plaas Modderbult aangetref.
Smuts-plaasmoord: Vonnisverrigtinge uitgestel
Maatskaplike werkers het beweer hulle het nie genoeg tyd gehad om die nodige dokumente saam te stel nie.
Smuts-plaasmoord: Beskuldigde het vorige oortredings
Staatsaanklaer adv. Eric Sihlangu het gesê die beskuldigde moet direkte tronkstraf opgelê word aangesien twee vorige skuldigbevindings teen sy naam hom nie afgeskrik het om weer misdaad te pleeg nie.
Smuts-plaasmoord: Beskuldigdes hoor hul lot
Gert Smuts (78), sy vrou, Paulina (71), hul seun, Louis (47), en skoondogter, Belinda (42), se liggame is verlede jaar op die plaas Modderbult naby Balfour in Mpumalanga aangetref.
Smuts-plaasmoord: Hof hoor oor gesin se laaste oomblikke
Een van die beskuldigdes het Dinsdag aan die hooggeregshof in Delmas vertel oor die gebeure die dag toe hy vier lede van die Smuts-gesin op ʼn plaas naby Balfour in Mpumalanga wreed vermoor het.
4 op plaas vermoor: Verdagtes in hof
Dié moorde verlede jaar buite Balfour in Mpumalanga het die land geruk.
[Foto’s] Boere ruk op na hof ná Balfour-plaasmoord
ʼn Groot groep boere en lede van die boeregemeenskap het buite die Balfour-landdroshof bymekaargekom waar ʼn verdagte verskyn het in verband met die gru-plaasmoord vroeër vandeesmaand wat vier lewens geëis het.
Balfour-plaasmoord: Verdagtes in hof
Een van die verdagtes, ʼn 27-jarige man wat Dinsdag in hegtenis geneem is in verband met die moorde op die Smuts-egpare, het gister in die Balfour-landdroshof verskyn.
Balfour-plaasmoord: Kinders wees gelaat ná gru-moorde
“Een van die speurders hier het gesê dis die ergste toneel wat hy nog gesien het. Die kinders het daarop aangedring om hulle ouers se liggame te sien.”
Talle vas ná 4 familielede op plaas vermoor is
Die polisie het die moordtoneel as “gruwelik” beskryf en gesê die moord was “onmenslik”.
Vier tydens plaasaanval vermoor
Vier mense is in ’n plaasaanval in Balfour, Mpumalanga vermoor.