’n Pa en seun is onder andere die betrokke dag hardhandig deur vredesbeamptes van die KwaDukuza-munisipaliteit hanteer waarna die pa in hegtenis geneem is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ballito-voorval"
Ballito-voorval: Munisipaliteit glo steeks oor verslag
“Dit bly ’n onbeantwoorde vraag of die beamptes by magte was om 11 mense in hegtenis te neem ingevolge die Strafprosesregwet.”
AfriForum-vervolgingseenheid kyk na Ballito-voorval
“Ons kan eenvoudig nie toelaat dat ’n presedent geskep word waar brutaliteit, veral teen kinders, deur regeringsamptenare toelaatbaar is nie.”
Afsondering: Regering ‘misbruik polisie, weermag om regte te skend’
Die organisasie sê ʼn rits voorvalle die afgelope ruk laat ernstige vrae oor die staat se optrede ontstaan.
Ballito-video: Só het gebeure glo verloop
Beamptes het glo die betrokke oggend ’n klagte ontvang oor mense wat nie die afsonderingsregulasies nagekom het nie en op die strand was.
Ondersoek gelas ná beamptes pa, kind gryp
ʼn Ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn video aan die lig gekom het waar ʼn pa en seun hardhandig deur beamptes hanteer word.