ʼn Hofaansoek vir die verwydering van trustees deur voormalige president Nelson Mandela se kinders is van die hofrol geskrap, het die regsfirma Norton Rose Fulbright Maandag gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bally Chuene"
Mandela vs. Sexwale kan dalk geskrap word
Die hofgeding tussen die Mandela-familie en Tokyo Sexwale, Bally Chuene en George Bizos kan verder uitgestel word of selfs van die hofrol geskrap word, het die New Age Vrydag berig.