Kenners meen die inploffing was een van die moeilikste nóg om te doen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bank of Lisbon"
Video: Bank of Lisbon-gebou in puin gelê
Die Bank of Lisbon-gebou in die Johannesburgse middestad is Sondagoggend gesloop.
D-dag vir Bank of Lisbon-gebou
Die afgebrande Bank of Lisbon word binnekort gesloop, terwyl nóg ʼn brand ʼn ikoniese sportkroeg in Kaapstad verwoes het.
Staatsgebou ná dodelike brand gesloop
Alle omliggende geboue sal oor die datum van die sloping ingelig word.
Brandbestryders maande ná Jhb-brand ontslaan
Die twee brandbestryders het Maandag by die hospitaal gepraat waar hulle byna twee maande lank behandel is nadat hulle ernstig in die brand beseer is.
Oorsaak van Bank of Lisbon-brand steeds raaisel
“Ons wag nog op verslae, maar sal ʼn verklaring uitreik sodra ons dit ontvang het.”