Die hoogtepunt van vanjaar se verslag is waarskynlik die ontleding van lojaliteitsprogramme. Dit is verblydend om te sien dat meeste banke tans volkome deursigtig is oor hoe punte verdien en toegeken word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bankkosteverslag"
Solidariteit Bankkosteverslag: Mededinging in basiese rekeninge styg; middelklasrekeninge stagneer
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag sy vyfde bankkosteverslag, waarin die bankkoste van die vyf groot handelsbanke vergelyk word, vrygestel.
Allegaartjie 2 – Program 161
Karin Venter van Bobaasberoepe praat met ʼn bedryfsingenieur, Annelize Brits vind meer uit oor ʼn kleuterskool wat fokus op kinders met spesiale leerbehoeftes en ons gesels bankkostes.