‘n Belangrike sekuriteitskenmerk op die nuwe Mandela-banknote, wat in November 2012 bekend gestel is, is defektief, het die Sunday Times berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "banknote"
Foto: So lyk die nuwe note wat vandag uitkom
Die nuwe banknote met oudpresident Nelson Mandela se gesig op, begin vandag sirkuleer.