Nadat hy die plasing gemaak het, is die Londense winkel se deure tydelik gesluit en die vensteruitstalling is verwyder. Wagte het ook buite die winkel gepatrolleer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Banksy"
Agt gevonnis oor Banksy-diefstal
“Die diewe het soos aasvoëls opgetree, soos mense wat voorwerpe steel sonder enige respek vir dit wat dit verteenwoordig.”
Walliese raadslid bedank oor hy nié beroemde Banksy is
Gannon is ʼn kunstenaar, maar sê mense verwag nou van hom om te bewys wie hy nié is nie – en dat dit ʼn onmoontlike ding is om te doen.
Nóg ʼn Banksy-skildery vir miljoene opgeveil
ʼn Versnipperde weergawe van dieselfde skildery is Donderdag vir ʼn rekordbedrag opgeveil.
Banksy-kunswerk veroorsaak weer opskudding
Net meer as ʼn maand nadat die Britse kunstenaar Banksy opslae veroorsaak het toe een van sy bekendste werke outomaties vernietig is net nadat dit vir meer as £1 miljoen op ʼn veiling verkoop is, is die kunswêreld nou weer aan die gons oor nóg ʼn Banksy-kunswerk.
Banksy-skildery vernietig self net ná veiling
Dis miskien Banksy se mees gewaagde poets ooit. Een van sy bekendste werke het outomaties vernietig net ná dit vir meer as £1 miljoen op ʼn veiling verkoop is.