Barbara Hogan, voormalige minister van openbare ondernemings, het Woensdag voor die kommissie van ondersoek getuig oor die twee keer dat sy en haar wyle man, Ahmed Kathrada, met die berugte Gupta-familie te doen gekry het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Barbara Hogan"
Staatskaping: ‘Zuma wou hê net Gama moet Transnet lei’
Hy het gesê: ‘Jy sal niemand anders aanstel nie.’ Ek het nee gesê.”
Hogan getuig oor Zuma se ‘politieke inmenging’
Barbara Hogan, voormalige minister van openbare ondernemings, het Maandag voor die kommissie van ondersoek na staatskaping vertel hoe sy kort ná haar aanstelling in die pos na Luthuli‑huis ontbied is om te kom verduidelik oor ʼn uitlating wat sy teenoor ʼn verslaggewer gemaak het.
Hogan getuig binnekort oor staatskaping
Vytjie Mentor het vroeër getuig dat Ajay Gupta haar in 2010 die pos as minister van openbare ondernemings aangebied het om Barbara Hogan te vervang.
Kathrada se vrou kap na Zuma
Barbara Hogan, die weduwee van wyle ANC-struggleheld Ahmed Kathrada, het Maandag pres. Jacob Zuma se bewering verwerp, dat haar man se brief waarin hy Zuma gemaan het om te bedank, gemanipuleer is.