Hier kom “sports” teen Fidji, Brasilië en Wallis!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Barbarians"
Wat sal ʼn mens wys word uit die Baabaas-wedstryd?
Daar is op die oog af maar min op die spel in die feeswedstryd tussen die Barbarians en Argentynse Poemas Saterdagmiddag op Twickenham in Londen, behalwe dat dit die aansien van die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, kan knou.
Gaan Rassie se Springbok-Baabaas net hardloop?
Dit gaan baie interessant wees om te sien watter wedstrydplan die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, gaan gebruik wanneer die Barbarians (wat 13 Springbokke insluit) Saterdag op Twickenham teen Argentinië speel.
Het Rassie iets uit die Baabaas se sege teen Engeland geleer?
Hoeveel Rassie Erasmus sou wys word as hy Sondagmiddag na die wedstryd tussen Engeland en die Britse Barbarians gekyk het, kan ʼn mens net oor raai.
Kwagga skitter teen die All Blacks op Twickenham
Kwagga Smith is al die hele jaar een van net twee Blitsbokke wat werklik in die vyftienmankode oortuig het – en Saterdagmiddag was hy op sy allerbeste in die wedstryd tussen die Britse Barbarians en die All Blacks op Twickenham.
Agt van SA in sterk Baabaas-groep teen All Blacks
Daar is net een Springbok onder die agt Suid-Afrikaanse spelers wat genooi is om vir die Britse Barbarians teen die All Blacks en Tonga op hul jaareindtoere na Europa te speel.
Saru sal ʼn oproep na Wêreldrugby moet maak
Iewers is die lyne gekruis, want volgens Wêreldrugby se amptelike bepalingslys wat gister bekend gemaak is, is daar geen rede waarom die Springbokafrigter, Allister Coetzee, nie sy Springbokke wat oorsee en in Japan speel, op 4 November teen die Barbarians in die Wembley-stadion in Londen mag kies nie.
SWD-liga: Barbarians veg sy pad boontoe
Barbarians van Mosselbaai is besig om sy pad boontoe te veg in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga.
Bokke kan Baabaas na die slagpale lei
Die Bokke het nie `n goeie vertoningslys teen die Barbarians nie en dis hoekom hulle sake einde aanstaande jaar moet regstel.