Behalwe vir die lughawe sal die suksesvolle bieër ook onder meer ʼn ligte vliegtuig en ʼn brandbestrydingsvoertuig ryker wees.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Barberton"
Ingryping binnekort by Barberton-rioolsuiweringsaanleg
“Die rioolsuiweringsaanleg is sedert die begin van 2020 buite werking en hou nie net ʼn omgewingsgevaar in nie, maar ook ʼn gesondheidsgevaar vir mens en dier.”
Derde verdagte vas in koelbloedige taxi-moord
Die derde verdagte in die moord op ’n taxi-eienaar in Barberton was uit op parool ten tyde van die moord.
Taxi-eienaars in Barberton aangeval
Die polisie in Mpumalanga het ʼn soektog van stapel gestuur na verdagtes ná twee taxi-eienaars Donderdag in Barberton, Mpumalanga, aangeval is. ʼn 34-jarige man is doodgeskiet.
Vier gesoek ná moord op paartjie
Vier gesoek ná moord op paartjie
Valke sloop onwettige goud-smeltery
Vier persone het Vrydag in die landdroshof in Barberton in Mpumalanga verskyn in verband met onwettige mynboubedrywighede en die onwettige besit van goudverwerkingsmateriaal.
Keer dié aan wat betogings kaap, sê LUR
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga doen ʼn beroep op die polisie om misdadigers in hegtenis te neem wat hulself as protesleiers voordoen terwyl hulle chaos in gemeenskappe veroorsaak.
Foto’s: Barberton eers weer kalm
Sakeondernemings het groot finansiële skade gely weens weke lange onluste.
Barberton brand weens swak dienslewering
Plaaslike skole moes noodgedwonge vandeesweek hul deure sluit.
Vyfde verdagte vas ná grusame moord op ma
Dit het ook intussen aan die lig gekom dat ’n versekeringspolis voor die slagoffer se dood in haar naam uitgeneem is.
Speke gaan in die Laeveld sing
Bell en kie gaan in Barberton baljaar.
Vrou vas nadat sy valse klag lê
Dit is nie die eerste keer wat dié vrou haar valslik voordoen nie.
Skool brand ná weerlig tref
Die klaskamers is in ligte laaie gehul toe die weerlig die skoolgebou getref het.
Mynmanne van groot bedrog beskuldig
Die SAID het nagenoeg R1,9 miljoen verloor weens die beskuldigde se onwettige bedrywighede.”
Skermswewer (21) tref kragdrade
Die fratsongeluk het Vrydag omstreeks 13:00 plaasgevind.
Vyf vas oor krokodilkarkasse
“Die polisie het ʼn oproep ontvang van ʼn boer wat gemeld het hy vermoed van sy krokodille is gevang en doodgemaak omdat hy bloedspatsels naby die dam teëgekom het,” het Bhembe laat hoor.
12 vas wat verdagtes glo help ontsnap
ʼn Dramatiese toneel het hom Dinsdag voor die landdroshof in Barberton, Mpumalanga, afgespeel toe ʼn groep mense ʼn polisievangwa omgegooi en ses verdagtes help ontsnap het.
Moshje kry ʼn huis ná plaasmoord
Moshje, die hond wat ʼn nuwe eienaar moes kry nadat sy eienaar tydens ʼn plaasaanval vermoor is, het ʼn huis gekry.
Onderwyser en drie ander vas oor poging tot moord, brandstigting
Die polisie in Mpumalanga stel ondersoek in nadat geweld uitgebreek het tydens ʼn gemeenskapsvergadering in Barberton waar mense beseer en huise en motors beskadig is.
Jaar ná Lily-mynramp: ‘Ons doen alles wat ons kan’
ʼn Volle jaar nadat ʼn skeepshouer met drie mynwerkers daarin in ʼn reuse-sinkgat verdwyn het toe ʼn gedeelte van die Lily-myn naby Barberton, Mpumalanga, ineengestort het, is die opsporing van die skeepshouer steeds ʼn prioriteit, het die minister van minerale hulpbronne Sondag gesê.