Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy godheid te belewe en daaroor na te dink. (Psalm 27:1)
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Barend Vos"
Gedagte vir die dag: U paaie
Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie … Die Here is goed en regverdig: Hy wys selfs vir sondaars die pad aan. (Psalm 25:4,8)
Gedagte vir die dag: My herder
Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig. (Psalm 23:4)
Gedagte vir die dag: Alles, álles is genade
Hy maak my voete soos dié van ‘n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan. (Psalm 18:34)
Gedagte vir die dag: In die holte van sy hand
Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, my uit geweldige waters uitgelig. (Psalm 18:17)
Gedagte vir die dag: “Kom tog, Here!”
Waarom staan U so ver weg, Here? Waarom trek U U terug in tye van nood? (Psalm 10:1)
Gedagte vir die dag: Here, ons Here
Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam … (Psalm 8:2)
Gedagte vir die dag: Die graf is leeg en oop
“Wie sal vir ons die klip voor die ingang van die graf wegrol?” (Markus 16:3)
Gedagte vir die dag: Dissipels
Josef… het ’n klip voor die ingang van die graf gerol. (Markus 15:46)
Gedagte vir die dag: ‘n Dag vol betekenis
Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het … Dit was Vrydag, dit is die dag voor die sabbatdag … (Markus 15:25, 42)
Gedagte vir die dag: “As U wil …”
“Vader, as U wil, neem tog hierdie lydensbeker van My af weg”. (Lukas 22:42)
Gedagte vir die dag: In u Naam
Leer tog die koning, o God, om te regeer volgens u wil, leer die koning om die reg te handhaaf soos U dit wil … (Psalm 72:1)
Gedagte vir die dag: Wysheid
“Toe Israel hom in sy nood tot die Here sy God bekeer het en na Hom gevra het, het die Here Hom deur hulle laat vind.” (Kronieke 15:4)
Gedagte vir die dag: Ek kyk op na die hemel
As ek die hemel aanskou, die werk van u vingers … wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? (Psalm 8:4-5)
Gedagte vir die dag: Jesus, die Christus
“Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig,” het hy gesê, “Hý is die Christus”. (Handelinge 17:3)
Gedagte vir die dag: Lof
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. (Psalm 103:2)
Gedagte vir die dag: Wat geloof is …
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Dit is immers vanweë hulle geloof dat daar oor die mense van die ou tyd met soveel lof getuig is. (Hebreërs 11:1-2)
Gedagte vir die dag: Doodsbestaan
Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen, dit doen ek nie, maar wat ek haat, juis dit doen ek. (Romeine 7:15)
Gedagte vir die dag: Eendag …
In daardie tyd … In daardie dae … (Jeremia 3:17-18)
Gedagte vir die dag: Hoe is Hy?
Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid”. (Jesaja 6:3)