Speurders van Toronto wat die ondersoek oorgeneem het van die dood van miljardêr Barry Sherman en sy vrou, het die oorsaak van hul dood bekend gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Barry en Honey Sherman"
Polisie krap kop oor miljardêr-egpaar se raaiseldood
Die Kanadese miljardêr Barry Sherman en sy vrou, Honey, het onlangs hul luukse huis in Toronto in Kanada vir ongeveer $5,4 miljoen (sowat R70 miljoen) op die mark gesit. Vrydag is die egpaar onder raaiselagtige omstandighede dood in hul huis aangetref.