Die navorsers waarsku dat tyd beskikbaar gestel moet word om agterstande in taal en veral wiskunde in te haal.
Alles vir die sleutelwoord "basiese onderwys"
Kaapse LUR vir onderwys bedank
Debbie Schäfer sê sy is nou gereed om uit die openbare oog te tree en is opgewonde om by vriende en familielede in die VK aan te sluit.
‘Groot fout’ met matrieks se geografiepunte
Sommige leerders se eindjaarpunt het met 30 persentasiepunte gedaal en onderwysers meen die probleem lê by die memorandum.
Oorwinning vir skool met swak infrastruktuur
Die Gautengse onderwysdepartement het nie op die hofsaak gereageer nie, maar die hof het die departement ieder geval gelas om binne 15 dae terugvoer oor sy vordering te gee.
Geen toegang hier, want dié skool val uitmekaar
Klaskamers is in so ʼn haglike toestand dat dit as ʼn gevaar vir leerders beskou word.
Besluit oor publiseer van matriekuitslae in hof betwis
“Die besluit hou verwoestende gevolge vir media-instellings in, wat beplan het om die matriekuitslae met gepaardgaande inligting te publiseer.”
Dié skole mag op volle kapasiteit heropen
Die departement het enkele veranderings aangekondig in die aanloop tot die nuwe skooljaar.
Skoolgeld groot kopseer vir skole, ouers
Ouers probeer deesdae eerder terugbetalings aan hul huislenings of skuld byhou, maar hoe minder ouers skoolgeld betaal, hoe groter word die las op diegene wat dit wel doen.
Toeskouers weer toegelaat by skole
Altesame 750 mense mag binnenshuise byeenkomste bywoon, terwyl soveel as 2 000 mense ʼn buitelugbyeenkoms mag bywoon.