“Dit lyk of ʼn aardbewing die gebied getref het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bassonia-fratsvloed"
[Video’s] Inwoners ontruim ná hoofwaterpyp bars
Inwoners van twee veiligheidskomplekse in die suide van Johannesburg moes hul wonings Sondagoggend ontruim nadat ʼn hoofstroomwaterpyp gebars en ʼn fratsvloed veroorsaak het.