Nuwe en ou batterye raak soms deurmekaar en dan is dit baie moeilik om te weet van watter batterye jy ontslae moet raak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "battery"
Aansporingsbonusse vir elektriese motors
Suid-Afrikaanse motorvervaardigers sal glo aansporingsbonusse ontvang indien hulle elektriese motors vervaardig.