Mildred Oliphant, minister van arbeid, het bevestig die departement se inspekteurs is Vrydag omstreeks 11:00 na die toneel by die vlootbasis in Bayhead, Durban, ontbied om die oorsaak van ses sterftes by die basis te ondersoek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bayhead-vlootbasis"
Ses sterf in fratsongeluk by vlootbasis
Ses persone is Vrydagoggend dood ná ʼn fratsongeluk by die vlootbasis in Bayhead, Durban.