Die orkes Beeskraal vier vanjaar sy mondigwording met ʼn splinternuwe album getiteld ‘Afrikana osbloed’.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Beeskraal"
Luister: Rockgroep vier ‘20 jaar in die kraal’
Dié rockgroep vier vanjaar 20 jaar in die musiekbedryf en dié nuwe album is ʼn versameling van sy grootste treffers oor die jare.
Beeskraal-bussie dalk in wrede rooftog gebruik
Die sanggroep Beeskraal se bussie wat vroeër vandeesmaand in Waverley in Pretoria se Moot-gebied gesteel is, is moontlik verlede week gebruik om ʼn wrede rooftog uit te voer.
Sanggroep se bus gesteel
ʼn Bekende sanggroep van Pretoria se voertuig is Maandag in Waverley, Pretoria gesteel.
Luister: Nuwe baadjie vir gewilde Afrikaanse volksmusiek
Die manne van die alternatiewe rock-musiekgroep Beeskraal het saam met verskeie bekendes uit die Afrikaanse musiekbedryf gespan om 21 Afrikaanse volksliedjies op ʼn vars manier te laat herleef.
Resensie: Afrikaanse volksmusiek met Beeskraal en vriende
Met hierdie album het Beeskraal en vriende egter die kol getref. Dit sal jou van voor af na liedjies laat luister wat jy gedink het jy ken, terwyl dit ook ʼn paar vergete liedere aan ʼn nuwe generasie bekendstel. Daarom kan hierdie album sonder voorbehoud aanbeveel word.
Pta-raadslid nes musikant aangeval
ʼn Pretoriase raadslid is Dinsdagmiddag in die middestad aangeval net soos Charlie, voorsanger van die gewilde Afrikaanse groep Beeskraal, wat twee weke gelede in dieselfde omgewing met ʼn mes gesteek en beroof is.
Pta-sanger tydens beurtkrag in spitsverkeer met mes gesteek, beroof
Charlie van die gewilde Afrikaanse musiekgroep Beeskraal is Donderdagmiddag tydens spitsverkeer in Pretoria se middestad, terwyl beurtkrag toegepas is, van sy selfoon beroof en met ʼn mes gesteek terwyl hy gestrand in sy motor gesit het.