Volgens Van Zyl heers daar groot kommer dat die rolspelers wat die plan nou afteken nie noodwendig primêre boere is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "begrotingsbeleidstelling"
Landbou hou asem op vir begrotingsbeleidstelling
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal Donderdag sy eerste mediumtermyn-begrotingsbeleidstelling (MTBPS) lewer.