Sommige van die chemikalieë is so toksies dat dit gate regdeur enorme vraghouers gevreet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Beiroet-ontploffing"
Beiroet-ontploffing: Hoop op oorlewendes vervaag
Die vyfjarige Flash, geklee in rooi skoentjies om sy pote te beskerm, het die land se verbeelding aangegryp. Mense het hom bedank en gesê hy gee meer om vir die Libanese as hul eie regering.