Die Beitbrug-grensdraad aan die grens van Zimbabwe het die regering R15 miljoen meer uit die sak gejaag as waarvoor begroot is, en kort daarna uitmekaar begin val.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Beitbrug-grenspos"
Kommer oor reuse-opeenhopings by Beitbrug
Beitbrug is een van Afrika se besigste grensposte en het onlangs ʼn opknapping van sowat R4,4 miljard ondergaan.
Landsgrense heropen binnekort
Die departement sal onder meer maatreëls tref om die opeenhoping van vragmotors te voorkom.
Portefeuljekomitee oor binnelandse sake gaan grensposte besoek
Altesaam 104 mense het die afgelope week by die Beitbrug-grenspos positief vir Covid-19 getoets.
Covid-19: Kommer oor talle positiewe toetse by Beitbrug-grenspos
Daar word nou gevrees dat die opeenhoping by dié grenspos vinnig besig is om ’n superverspreidingspunt van die virus te word.
Weermag, polisie moet gapende grense help bewaak
Die komitee sê Suid-Afrika en sy bure moes vooraf planne beraam het om die groot getalle mense wat die grense sou oorsteek te hanteer – maar dat dit duidelik nie gedoen is nie.
Regering moet optree om gladde proses by grensposte te verseker
Die regering het nie met bedryfsliggame beraadslaag nie; hy het ʼn eensydige besluit geneem om streng Covid-19-toetse by grensposte te doen wat gelei het tot toue van meer as 20 km lank aan albei kante van die grens.
Minister: ‘Dit is rede vir Beitbrug-chaos’
Volgens Motsoaledi kan die regering nie geblameer word vir die chaos wat by die Beitbrug-grenspos geheers het nie.
Opeenhoping by Beitbrug-grenspos is opgelos
Die departement van binnelandse sake het Sondag bevestig die opeenhoping by die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe is opgelos.
Krisis by Beitbrug ‘nie vragmotorbestuurders se skuld’
“Ons kan nie toelaat dat skares dae lank sonder ablusie- of ontsmettingsgeriewe by grensposte vergader in gevaarlike warm weersomstandighede nie. Dit is ʼn uiters gevaarlike oorsig deur die regering en kom neer op uiterste nalatigheid.”
Situasie by Beitbrug-grenspos ʼn ‘humanitêre ramp’
Bestuurders wag glo in toue van meer as 20 km lank en dit kan dae vat om die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe oor te steek.
Trokdrywer probeer glo springstof in SA insmokkel
Die bestuurder van ’n vragmotor is by die Beitbrug-grenspos voorgekeer.
Dissiplinêre proses is aan die gang, sê De Lille
Minister Patricia de Lille het gesê dissiplinêre prosesse is reeds in haar departement van stapel gestuur oor die omstrede nuwe grensdraad by die Beitbrug-grenspos.
Beitbrug-skandaal byt al dieper
Die vorige grensdraad, wat meer as dertig jaar gelede opgerig is, is in ’n beter toestand as die nuwe een.
LP’s kyk Saterdag sélf hoe lyk omstrede Beitbrug-grensdraad
Die grensdraad is 20 km weerskante van Beitbrug op die grens van Zimbabwe opgerig.
Forensiese verslag oor Beitbrug-grensdraad ingedien
Daar is ʼn sterk vermoede dat onomstootlike en duidelike korrupsie en wanbestuur tydens die projek plaasgevind het.
Beitbrug-grensdraad: R1 miljoen per km; talle ander ongerymdhede
Die ondersoek na die Beitbrug-grensdraadprojek het talle ongerymdhede aan die lig gebring en daar word stappe teen beamptes van die departement aanbeveel.
Verdagte smokkel glo springstof in lykswa
Die verdagtes het by die grenspos aangekom in ʼn lykswa van ʼn begrafnisonderneming in Johannesburg.
Onafhanklike oudit versoek oor Beitbrug-grensdraad
Patricia de Lille, minister van openbare werke en infrastruktuur, het die ouditeur-generaal versoek om ʼn onafhanklike oudit te doen van ʼn 40 km lange grensdraad by die Beitbrug-grenspos wat haar departement herstel en vervang het.
Van Beitbrug tot parlement vir genesing in SA
Ds. Deon van der Berg spring op 12 Maart manalleen op sy fiets om ʼn 2 200 km-toer van Beitbrug, die grenspos tussen Zimbabwe en Suid-Afrika, tot by die parlement in Kaapstad aan te pak.