Lede van Vrystaat Landbou (VL) het ʼn projek van stapel gestuur om dit makliker te maak om bek-en-klouseer in diere op te spoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bek-en-klouseer"
Uitdagings en vooruitsigte vir veeboere
Daar het egter nou ʼn paar goeie resultate uit proewe gekom wat op die gebruik van ʼn marmeringsindeks om sagtheid te gradeer, gebaseer is.
DA sê dié lesse is geleer uit bek-en-klouseer-uitbrekings
Die betrokke kwessies sal met die departement van landbou en landelike ontwikkeling aangeroer word tydens gesprekke in die Vrystaatse wetgewer.
Regulasies oor bek-en-klouseer verslap
Boere op Vrystaatse plase wat nie deur bek-en-klouseer geraak word nie, mag voortaan weer beeste verskuif.
Verbod op verskuiwing van beeste opgehef
Die verskuiwing van beeste in sogenaamde siektebestuursgebiede is egter steeds taboe.
Bek-en-klouseer-verbod val uitmekaar
“Elke staatsamptenaar kry ʼn salaris aan die einde van die maand. Vee-eienaars gaan nie aan die einde van die maand ʼn salaris kry nie.”
Alternatief nodig vir bek-en-klouseer
“Jy kan nie met jou hoed in jou hand voor die staat staan nie, jy moet met ʼn sweep staan en hom dan help waar jy kan en dan verantwoordbaar hou.”
Bek-en-klouseer: Verbod dalk hiér effe verslap
Die departement van landbou sê hy het nie die besluit oor die verbod op die verskuiwing van beeste ligtelik geneem nie.
Nóg bek-en-klouseergevalle ná verbod op vervoer van beeste
“Die uitbrekings het voorgekom in die tydperk waar daar ʼn verbod geplaas is op die beweging van beeste.”
Bek-en-klouseer: ActionSA kap breë verbod
Gebiedspesifieke kwarantyn of verbodsbepalings op vervoer is in die verlede verkies en was grootliks suksesvol.
Wolmark reageer positief ná China verbod ophef
China se opheffing van die verbod op die invoer van vetwol vanuit Suid-Afrika, weens die wanopvatting oor die gevare van bek-en-klouseer, het groot verligting gebring.
Bek-en-klouseer skrik Nampo Alfa nie af
“Gelukkig leen die aard van die ekspo en die onderskeie programme hulle daartoe om goeie bestuur toe te pas.”
Verklik dié wat beeste skuif, vra Noord-Kaap
Geen gevalle van bek-en-klouseer is tot dusver in die Noord-Kaap aangemeld nie, maar teen verlede week was daar al byna 120 uitbrekings in ses ander provinsies.
Bek-en-klouseer: Boere gestraf terwyl onsinnige regulasies, misdadigers siekte versprei
“Dit is duidelik uit hierdie onverstandige besluit dat die minister en die ANC-regering geen ander idee het hoe om bek-en-klouseer te beheer nie.”
Verbod op skuif van beeste geld drie weke
Bek-en-klouseer word nou al in ses provinsies aangetref en ten spyte van pogings om die verspreiding van die siekte te beheer, versprei dit steeds.
Verbod op vervoer van beeste weens bek-en-klouseer
“Dit is drastiese stappe, maar ons moet onthou dit bly ʼn beheerde siekte en dit is die departement se besluit.”
Geen SA vleis na Namibië
Namibië het ook ʼn veterinêre isolasiekordon wat ongeveer die boonste kwart van die land teen die suidelike deel beskerm en die vleisbedryf pas daar die rooi lyn soos ʼn kleinood op.
Bek-en-klouseer-uitbreking: Kragdag kry biosekerheid gereed
“Ons word nie amptelik beïnvloed nie, maar ons gaan alles moontlik doen om die diere te beskerm.”
Noord-Kaap op hete kole oor bek-en-klouseer
Die LUR het boere in dié provinsie gewaarsku om nie hul waaksaamheid te verslap nie, aangesien die bedreiging steeds ʼn werklikheid is.
Bek-en-klouseer: Voerkraal loop deur
“Baie mense sê ons moet die diere voor die voet inent, maar dan is die vleis nie geskik vir uitvoer na sekere lande nie.”