Carel van Heerden (28) is Vrydagaand by die skuifhek van sy huis dood.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bela-Bela"
Man gesoek oor driejarige se liggaam in stroom
Klein Melania Ndacha Ruben is vroeër die dag by die bure gelos waarna sy vermis geraak het.
Diereliefhebber deur leeus doodgebyt
Die 21-jarige vrou het by die wildreservaat gewoon en werk.
Man moor glo vrou, stiefdogter voor hy in trok vasjaag
ʼn Gesinstragedie het Dinsdag in Bela Bela (Warmbad) in Limpopo afgespeel toe ʼn man glo eers sy vrou en stiefdogter vermoor het voor hy homself om die lewe gebring het.
Man in hegtenis ná bekende diereliefhebber se ‘selfmoord’
Aanvanklik is gesê Annel Snyman het haar oënskynlik met ʼn rekverband agter die deur gehang, maar vir haar familie was daar net te veel vrae oor die omstandighede rakende haar dood.
Ma wat glo gestremde kind vasbind in hof
Die polisie het die gestremde kind aangetref waar sy op die vloer in ʼn kamer sit waar sy aan ʼn stoel vasgebind is.
Gestremde kind aan stoel vasgebind; ma vas
Die vrou is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die plaaslike polisie deur bekommerde inwoners in kennis gestel is van ʼn kind wat deur haar ma verwaarloos word.
Seun (8) finaal gegroet ná ongeluk by skool
“Ek is so jammer dat jy so vroeg moes gaan. Jou plekkie is leeg.”
Lodge-eienaar se moordverhoor uitgestel
Van Tonder, die eienaar van die bekende Mbizi-lodge buite Bela-Bela in Limpopo, is byna vier jaar ná sy vrou, Elrina, se dood van haar moord aangekla.
Simoné Nortmann en rekenmeester trou
“Dit was een van die heiligste oomblikke wat ek ervaar het. Dit was emosioneel en oorweldigend.”
Sassa-kaarte: Diefstal, bedrog in Limpopo
Gerugte van bedrog en diefstal om die toelae van begunstigdes van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) te verkry wil maar net nie gaan lê nie.
N1-noord steeds gesluit ná dodelike botsing
Volgens voorlopige berigte van die ongelukstoneel het ʼn vragmotor wat met tien voertuie uit Gauteng onderweg was, vroegoggend met ʼn stilstaande vragmotor gebots.
Polisiebeamptes vas wat man glo van duisende beroof
Kapt. Matimba Maluleke, woordvoerder van die Valke, het gesê die beamptes, verbonde aan die polisie in Bela-Bela, is vandeesweek vasgetrek ná die beweerde gewapende roof vroeër vandeesmaand.
Foto’s en video: Bela-Bela-baken brand af
ʼn Gewilde baken in Bela-Bela, die Limpopo-vakansiedorpie, het Vrydagnag tot op die grond afgebrand.
Meisie wat ander atleet help, steel harte
Die storie van Kaila Germishuys (9), ’n gr. 3-leerder aan die Laerskool Warmbad, se goeie daad is Donderdag op Facebook geplaas en sedertdien byna 4 000 keer gedeel.
Oorsaak van dood bekend van lodge-eienaar se vrou
“Dit was duidelik dat sy al ʼn geruime tyd dood was en sy het enkele sigbare beserings gehad.”
ANC neem DA-wyk in Limpopo af
Die ANC het ʼn wyk in Limpopo by die DA afgeneem en die DA het twee ander (in Mpumalanga en die Vrystaat) gemaklik behou in vandeesweek se munisipale tussenverkiesings.
Bejaardes op Bela-Bela-plaas aangeval
Die slagoffers is die ouers van ʼn vooraanstaande dokter op die dorp.
Sakeman in hof ná vrou by lodge sterf
Herman van Tonder (50), die eienaar van ʼn bekende lodge buite Bela-Bela in Limpopo, het Vrydag in die plaaslike landdroshof verskyn waar hy aangekla word van die moord op sy vrou, Elrina.
Polisiemanne vas ná hul omkoopgeld eis
Die beamptes het glo gedreig om die klaer van geldwassery aan te kla en R20 000 omkoopgeld geëis om hom vry te laat.