Die DA het bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ingestem het om president Jacob Zuma se Nkandla-verwante belasting te ondersoek.
Alles vir die sleutelwoord "belasting"
DA: ‘Zuma skuld taksman dalk miljoene’
Die DA sê president Jacob Zuma skuld die taksman moontlik miljoene rande vir die byvoordele wat hy ontvang het weens die sogenaamde veiligheidsopgraderings by sy privaatwoning in Nkandla.
Cope-leier bevraagteken Malema se inkomste
Mosiuoa Lekota, leier van Cope, het Julius Malema oor die naweek verdedig en gesê sy bron van inkomste moet bekend gemaak word, het The Star Maandag berig.
2014: 100 jaar van inkomstebelasting in Suid-Afrika
Inkomstebelasting in Suid-Afrika is vanjaar 100 jaar oud. Dit is in 1914 in ʼn beperkte mate ingestel maar het oor die afgelope 100 jaar geweldig uitgebrei sodat dit vandag die hele middelklas raak, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) Maandag gesê.
Gautengers maak Jan Taks se beursie vol
Gauteng-inwoners verdien nagenoeg die helfte van Suid-Afrika se belasbare persoonlike belasting, luidens die 2013 belastingstatistiek wat Maandag deur die SAID vrygestel is.
Meer as R813 miljard vir SAID
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het verlede jaar ʼn inkomste van R813.8 miljard ontvang.
AfriForum oorweeg spesiale belastinggebiede
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Woensdag begin om die gemeenskap van Hartbeespoort in Noordwes se mening in te win oor die moontlike vestiging van ʼn spesiale belastinggebied (SBG).
Hiér word jou belastinggeld vermors
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag Gauteng se swakste en beste munisipaliteite aangewys.
Malema vandag in hof oor minagting
Die kurators van die boedel van die voormalige ANC-jeugligaleier, Julius Malema, gaan vandag ʼn aansoek in die hof bring wat Malema van minagting van die hof aankla.
Shatner vies oor Star Trek-belastingvideo
William Shatner, Star Trek-akteur, het die belastingowerhede in Amerika beskuldig dat hulle duisende dollar gemors het op ʼn gekskeervideo van dié kultustelevisiereeks.
Hoeveel belastingbetalers is daar werklik?
In talle gesprekke en artikels oor die belastinglas in Suid-Afrika word syfers oor hoeveel belastingbetalers daar nou eintlik in Suid-Afrika is rondgeslinger. Die mees populêre…
Watter strome sleur ons Suid-Afrikaners mee?
Dis 31 Mei 1966. Meer as 700 000 deelnemers het by die Voortrekkermonument saamgetrek vir die grootste Republiekfeesparade ooit. Wit, bruin en swart glimlag. Hulle deel…
Kortliks: Welvaartsbelasting sinneloos
Kommentaar op die “welvaartsbelasting”: In die eerste plek: om welvaartsbelasting oor die boeg van ras te gooi is totaal sinneloos. Ons is een land met…