Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het onlangs die heel eerste Internasionale Afrikaanse Skole-ekspo bekendgestel om internasionaal die liefde vir Afrikaans te vier en by jongmense ʼn liefde vir die taal te kweek
Alles vir die sleutelwoord "België"
België-Frankryk-grens bly oop
Veiligheidsmaatreëls op die grens tussen Frankryk en België is opgeskerp, maar ʼn bron in die Belgiese krisissentrum het aan Sputnik-nuusagentskap gesê die grens is nie gesluit nie.
België-aanvalle: Selfmoordbom bevestig; grens tussen België en Frankryk gesluit
Die grens tussen Frankryk en België is Dinsdag gesluit ná bomontploffings in Brussel.
Ontploffings ruk deur Brussel-lughawe, -treinstasie
Twee ontploffings by ʼn lughawe en ʼn treinstasie het Brussel, die hoofstad van België, Dinsdag geruk.
16 vas ná klopjagte in België; Abdeslam nog op vrye voet
Sestien persone is Sondag in Brussel en Charleroi in België tydens polisieklopjagte in hegtenis geneem ná terreuraanvalle in Parys vroeër vandeesmaand.
Moltreine bly gesluit in Brussel
Die vlak van bedreiging in Brussel, België bly hoog terwyl die soektog na ʼn verdagte, wat sedert die aanvalle op 13 November in Frankryk voortvlugtig is, voortduur.
Nuwe regering in België danksy “Kamikaze-ooreenkoms”
‘n Ooreenkoms is bereik vir ‘n koalisieregering in België.
Werklose vrou verdrink kinders
‘n Werklose ma van België het glo haar twee seuntjies verdrink nadat haar man ook sy werk verloor het.
Ontsteltenis oor aanranding op outistiese seun
Groot ontsteltenis heers in België nadat ‘n 14-jarige outistiese seun erg deur ‘n bende van 15 jeugdiges aangerand is.
Terroris kry skadevergoeding
Die Europese hof van menseregte het gelas dat België skadevergoeding van 5 000 Euro’s aan ‘n terroris moet betaal wat reeds sy volle vonnis van sewe jaar gevangenisstraf uitgedien het.