Dié venue is etlike jare reeds in ʼn geskil met die Menseregtekommissie oor gay-huwelike gewikkel en wil die saak nou op vriendskaplike wyse skik.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Beloftebos"
Beloftebos: ‘Gun almal dieselfde vryheid’
“Die wet moenie gebruik word om jou te dwing om iets te doen wat teen jou beginsels indruis nie.”
Beloftebos se standpunt ‘gevaarlik’ – MRK
Die Menseregtekommissie het pas stukke by die gelykheidshof ingedien in sy saak teen die Beloftebos-venue
Stryd oor venue wat gay paartjie wegwys, woed voort
Die eienaars van die Beloftebos-trouvenue in die Wes-Kaap ontken in hofstukke in die gelykheidshof dat sy beleid onregverdig diskrimineer teen die LGBT-gemeenskap.
Beloftebos reageer op MRK se hofaansoek
Die eienaars van Beloftebos sê hulle diskrimineer nie onbillik teen enigiemand wat betref wie hulle liefhet of hoe hulle liefhet nie.
MRK hof toe oor Beloftebos
Beloftebos is ook in 2017 by die MRK verkla.
Trouplek wat gays wegwys, stel sy kant
“Sedertdien ly ons onder ʼn wrede openbare aanval op ons Facebook-blad en ander sosialemedia-platforms wat gevul is met dreigemente en aanstootlike en haatlike kommentaar.”
Klagtes teen trouplek oor ‘beleid’ teen gays
Die ANC in die Wes-Kaap het gesê hy gaan Maandag ʼn klagte by die Menseregtekommissie indien teen ’n trouplek wat glo ʼn gay paartjie weggewys het.