Die aanvanklike beloning van R60 000 vir inligting oor die moord is nou selfs verder verhoog.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "beloning"
Reusebeloning vir inligting oor vermoorde polisiekonstabels
“Die mense wat verantwoordelik is, was egter iemand se kind, iemand se buurman of iemand se sibbe – en dít is die mense wat die stilte moet verbreek en die polisie bystaan.”
Man vas ná hy glo op borg moor
ʼn Man van Lenasia wat glo by ʼn padwoedevoorval betrokke was waar ʼn man doodgeskiet is, is Donderdag in hegtenis geneem.
Beloning ná man op borg glo moor
Die polisie in Gauteng het ‘n beloning van R50 000 uitgeloof vir inligting oor ‘n man wat glo moord gepleeg het nadat hy op borg vrygelaat is.
Transitoroof: Meer as R40 m glo gesteel
Die Valke sê sy soektog na ʼn bende ‘gesofistikeerde rowers’ wat verlede week miljoene rande by die SBV-transitomaatskappy se kontantsentrum in Witbank, Mpumlanga geroof het, gaan onverpoosd voort.
R1 m. beloning vir inligting oor rooftog
Die transitomaatskappy SBV het ʼn reuse beloning uitgeloof na ʼn rooftog Maandag in Witbank, Mpumalanga.
Beloning aangebied vir inligting oor Kaapse polisiemanne se dood
‘n Beloning van R50 000 word aangebied vir inligting wat tot die inhegtenisneming en vervolging van die moordenaars van Wes-Kaapse polisiebeamptes kan lei, het die provinsiale departement van gemeenskapsveiligheid Sondag gesê.