’n Ouerige teef het met paramedici se aankoms gesukkel om asem te haal en getjank van die pyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bendegeweld"
Tweejarige in Belhar doodgeskiet
Die skietery hou vermoedelik met bendegeweld verband.
Driedubbele moord in Delft ondersoek
’n 13-jarige meisie is een van dié wat na ’n hospitaal geneem moes word.
2 keer lewenslank, nóg 70 jaar vir bendelid
’n Medebendelid van Kemal Zita dien intussen 274 jaar tronkstraf uit nadat hy skuldig bevind is op talle moorde wat verband hou met bendegeweld.
Só lyk die wêreld van bendes
Hoekom groei bendes steeds? Wat lok ʼn kind so jonk as twaalf na ʼn bende, en hoekom slaag sommige daarin om tog uit die kloue van die gangs te ontsnap, terwyl die leefwyse talle ander se lewens eis?
Vier vas na kind in bendekruisvuur beland
Die Parkwood-gemeenskap het Woensdag voor die hof betoog waar een van die verdagtes verskyn het.
Man in hof ná kind in kruisvuur beland
Nehemiah het glo buitekant sy huis gespeel toe ʼn dwaalkoeël hom Maandag in die kop getref het.
Bendegeweld op Kaapse Vlakte eis lewe van nóg ʼn kind
Die seun was aan lewensondersteunende apparaat gekoppel wat Dinsdagmiddag afgeskakel is.
Bendelid vas vir moord, poging tot moord
Twee van Walter Williams, ʼn lid van die Nice Time Bozzas-bende, se slagoffers was minderjarig.
Kaapse ‘held’ dalk aan Covid-19 dood
Grant Smith het daagliks alles op die spel geplaas het om misdaad op die Kaapse Vlakte te help bekamp.
Skietstilstand terwyl bendes op Vlakte kos versprei
Die trauma wat dié bendes dekades lank in gemeenskappe veroorsaak, gaan egter nie vergeet word danksy ʼn paar brode nie, sê wetstoepassers.
Familie rou na soveelste kind weens bendegeweld sterf
“Om dan jou kind daar te sien lê … Ek kan nie die pyn beskryf nie.”
Ocean View: Vier huise brand; twee vas oor moord
Twee mans, onderskeidelik 19 en 27 jaar oud, is in hegtenis geneem ná ʼn sewejarige meisie en 31-jarige man in die kruisvuur van bendes gesterf het.
7-jarige sterf in bendekruisvuur
Die polisie het met hul aankoms ’n ernstig gewonde kind aangetref.
Polisie betrap talle met onwettige wapens
Die Wes-Kaapse polisie sê sy stryd om bendegeweld te stuit en onwettige vuurwapens uit die samelewing te verwyder, werp vrugte af.
Gesin se hond dood ná polisie glo losbrand
“Dis ʼn hond, man, nie ʼn gangster nie.”
Bendegeweld eis 10-jarige
“Albei verdagtes het sterk bande met plaaslike bendes.”
Vier in huis in Mitchells Plain doodgeskiet
Drie mans en ʼn vrou is Dinsdag in die vroeë oggendure in Mitchells Plain in Kaapstad doodgeskiet.
Hoëprofiel-bendesaak: Twee gevonnis
“Die vonnis wat die hof oplê, moet die streng veroordeling van geweld, veral met verwysing na bendegeweld, weerspieël.”
Staat soek lewenslank in hoëprofiel-bendesaak
Die staat het versoek dat twee bendelede wat skuldig bevind is aan ʼn moord in 2016 tot lewenslange tronkstraf gevonnis word.