Hoekom groei bendes steeds? Wat lok ʼn kind so jonk as twaalf na ʼn bende, en hoekom slaag sommige daarin om tog uit die kloue van die gangs te ontsnap, terwyl die leefwyse talle ander se lewens eis?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bendes"
Baaise betogers warm onder die kraag oor bendes
“As die gemeenskap nie optree nie, sit die polisie bloot terug en wag vir iemand om dood te gaan.”
Twee in hof ná hotelbestuurder se dood
Hy het blykbaar bande met die bendewêreld gehad en is doodgeskiet ʼn dag nadat die prokureur Noorudien Hassan, wat gereeld bendebase verteenwoordig het, ook vermoor is.
Vyf vas oor betoging ná ma se skietdood
“Dis hoog tyd dat inwoners ʼn eerlike, professionele en goed toegeruste polisiediens kry wat nie korrup, gevoelloos en kop in een mus met bendelede en dwelmhandelaars is nie.”
Twee ‘bendelede’ vas in Baai
Dis uiters belangrik om op vuurwapens beslag te lê wat onwettig besit word omdat bendelede dit gebruik om ernstige en geweldsmisdade te pleeg.