ʼn Oostenrykse egpaar en ʼn plaaslike vlieënier het in Woensdag se vliegongeluk in Benoni aan die Oos-Rand gesterf, kort nadat die ligte vliegtuig by die Brakpan-vliegveld opgestyg het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Benoni-vliegtuigongeluk"
Drie sterf in Benoni-vliegongeluk
Drie mense is dood nadat ʼn ligte vliegtuig Woensdag in ʼn park in Benoni aan die Oos-Rand neergestort en aan die brand geslaan het.