Die soektog na ʼn vrou van Benoni aan die Oos-Rand wat vroeër die week in Mosselbaai verdwyn het, het tragies geëindig toe haar liggaam Donderdag gevind is.
Alles vir die sleutelwoord "Benoni"
Oorsaak van ‘boelie-slagoffer’ se dood bekend
Die voorlopige uitslag van die nadoodse ondersoek na die dood van Louis de Jonge, die 13-jarige leerder van Noorderlig Gekombineerde Skool in Benoni wat ná ʼn beweerde boelie-voorval gesterf het, is bekendgemaak.
Seun (9) ernstig beseer ná motor hom omry
ʼn Negejarige seun is in ʼn ernstige toestand na die hospitaal gehaas nadat ʼn motor hom omgery het.
Seun (13) sterf ná beweerde boelie-voorval by skool
ʼn Ambulans is na die gesin se huis ontbied, maar die seun het voor hul aankoms by die huis gesterf.
Man kritiek ná masjinerie op hom val
Die voorval het vanoggend in ʼn fabriek in Benoni gebeur.
Seun (11) uit voertuig geslinger
ʼn Seun (11) is in ʼn kritieke toestand ná hy uit ʼn motor geslinger is tydens ʼn ongeluk.
Twee sterf in Benoni-botsing
Twee mans is dood en een kritiek beseer toe ʼn motor en ʼn paneelwa Woensdagaand in Benoni aan die Oos-Rand gebots het.
Vermiste jokkie se liggaam opgespoor
Die “verkoolde oorblyfsels” van ʼn 24-jarige jokkie wat sedert Maandag vermis is, is Saterdag in Benoni opgespoor.
Jhb man veg om lewe toe motor hom tref
“Die man was in ʼn kritieke toestand as gevolg van die veelvuldige beserings wat hy opgedoen het – insluitend ʼn baie erge kopwond.”
Talle beseer in botsings op N12
Paramedici is van een ongelukstoneel na die ander om beseerdes te ondersoek en te behandel.
Vrou ernstig beseer toe motoris glo nie stilhou
“By paramedici se aankoms op die toneel was die vrou steeds in haar motor.”
Jong man kritiek ná talle steekwonde
ʼn Jong man is Maandag in ’n kritieke toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy ná ʼn argument met ʼn vriend verskeie kere met ʼn skerp voorwerp gesteek is.
[Foto’s] Vier dood ná skietgeveg met polisie
Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê met paramedici se aankoms op die toneel is twee voertuie langs die pad aangetref.
[Foto’s] 29 voertuie bots op N12-snelweg
Minstens een persoon is Dinsdagoggend dood en 60 persone beseer toe 29 motors op die N12-snelweg naby Putfontein in Benoni, Ekurhuleni, in ʼn ongeluk betrokke was.
Vier vas oor 14 lyke in Benoni
Die polisie het Dinsdag bevestig vier verdagtes is in hegtenis geneem nadat 14 liggame verlede week in Benoni, Gauteng, gevind is.
Lyke in veld: Nog agt gevind
Die polisie het Maandag nog agt lyke gevind naby die plek waar ses lyke Sondag in Benoni, Gauteng, gevind is.
Ses lyke in oop veld gevind
Die polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ses lyke in ʼn oop veld, langs ʼn spoorlyn in Benoni, Gauteng, gevind is.
Jong man sterf in botsing op snelweg
ʼn Jong man is Saterdagoggend dood toe sy voertuig in Benoni aan die Oos-Rand teen versperrings langs die snelweg gebots het.
Skok toe DBV op Benoni-‘gruwelhuis’ toeslaan
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het Vrydag op ʼn skokkende toneel afgekom toe hulle ʼn huis in Benoni binnegegaan en talle verwaarloosde en dooie slange, spinnekoppe, krimpvarkies en varswaterskilpaaie gevind het.
11 vas wat glo lisensies verkoop
Die Valke het nege verkeersbeamptes, sowel as hul twee beweerde makkers, in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie en bedrog.