Hank McGregor is inderdaad die titel as Koning van die Bergrivier waardig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bergrivier-kanomarathon"
McGregor vergroot sy Bergrivier-voorsprong
Soos altyd het die derde en langste skof in die Bergrivier-marathon Vrydag dinge weer effens deurmekaar gekrap.
McGregor bloei, maar vergroot voorsprong
Selfs ʼn oorhangende tak, wat hom ʼn lelike sny aan sy gesig besorg het, kon die voorloper en tienmalige kampioen van die Bergrivier-kanomarathon, Hank McGregor, nie verhoed om sy voorsprong na Donderdag se tweede skof na Bridgetown te vergroot nie.