Hercules Homan (10) wat oorlede is ná ʼn minibus hom op ʼn sypaadjie in Hendrina, Mpumalanga getref het, se begrafnisreëlings is bekend gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bernadine Kruger"
Bussie-ongeluk: Niggie is óók deur taxi doodgery
Hercules Homan is al die tweede lid van die Homan-familie wat aan die hand van minibusbestuurders gesterf het.