Die Limpopo-polisie het Donderdag bevestig dat ʼn saak van aanranding en saakbeskadiging teen Julius Malema, die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), en drie ander mans ná ʼn vermeende padwoede-aanval, teruggetrek is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bernard Redelinghuys"
Julius Malema glo in padwoedevoorval
Julius Malema, die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), en drie ander mans word ondersoek in verband met ʼn beweerde padwoede-aanval wat Dinsdagaand in Polokwane, Limpopo, plaasgevind het.