ʼn Video van die skattige, sewejarige Dirkco wat passievol op ʼn verhoog op die maat van Bernice se oorwurm-treffer “Lyfie” dans, is reeds miljoene kere op sosiale media gekyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bernice West"
Bernice West spog met splinternuwe album
“Soen my op my Mond”, ʼn enkelsnit wat sy vroeër vanjaar saam met Ilán van Staden, met wie sy die verhoog in Die Gelofte deel, uitgereik het, is ook op die album beskikbaar.
Gehoor word deel van laer in ‘Die Gelofte’
Die Gelofte skop vanaand, 6 Mei, in die AfriForum Teater in Pretoria af, en vertel die eeue-oue, dog soms vergete, verhaal van die mans en vroue wat dikwels die duurste prys moes betaal om te kon bly staan op hul stukkie aarde.
Vroue staan skoene vol in ‘Die Gelofte’
“Ons is vrou, ons is Voortrekker. Die hele toekoms word in ons gesit, en uit ons gebore. Jy moet sterk staan.”
Bernice West se voete ferm in geloof geplant
“Ek is nie ʼn eiland nie, ek kan niks sonder die Here doen nie.”
Bernice West: Nuwe lieflingkind van Afrikaanse musiek
“Die Here het net die pad vir my so mooi oopgemaak, en ek is so bevoorreg om reeds te kan doen waarvoor ek lief is.”