Die wenners dien as bakens van hoop in hul gemeenskappe en hul hande staan vir niks verkeerd nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "beroepsgildes"
Verpleegsters as sterre vereer
“Hierdie wonderlike voorsteliniewerkers verdien eindelose waardering en ondersteuning vir hulle onbaatsugtige toewyding.”
Solidariteit vereer toponderwysers
“Ek het reeds vroeg in my lewe besluit om ʼn onderwyser te word. Vir my is dit meer as stories lees en somme maak.”
Gilde, gemeenskap span saam om top-onderwysers te vind
“Ons het ʼn allemintige 10 000 stemme in hierdie ronde ontvang. Op grond hiervan het ons uiteindelik die top-10 hoërskool- en laerskoolonderwysers gekies.”
Gilde maak kapsie oor Hlophe se direktief
“Ons bevraagteken sy siening dat een van die belangrikste prosesse in die hof as onnodig en ’n vermorsing van geld beskryf kan word.”
Gildes help jong mense met vakansiewerk
Onderhoude is met bykans 30 studente gevoer om aan hulle ʼn kans vir vakansiewerk in Julie te bied.
Wêreldmediavryheidsdag vandag gevier
Joernalis-wees is nie iets waarmee jy net een oggend wakker word nie. Jy word met hierdie passie en roeping gebore – dit is in jou DNS. Vandag word wêreldmediavryheidsdag gevier.
Solidariteit gaan reusenetwerk van gildes vestig
“Die vestiging van die gildes gaan een van die grootste groeifases nóg vir Solidariteit inlui. Ons gaan beroepe organiseer wat nie tradisioneel deur Solidariteit georganiseer was nie.”
Solidariteit beskerm verpleegkundiges
Verpleegpersoneel word daagliks aan Covid-19-pasiënte blootgestel en hul heldedade behels meer as net die behandeling van Covid-19-pasiënte, want in sommige gevalle lewer hulle hierdie diens sonder die nodige persoonlike beskerming.
Gilde vir maatskaplike werkers eis duidelikheid oor skenkings
“Die laaste ding wat hulle kort, is dat die regering ʼn swaar regulatoriese juk nou bo-op hulle plaas. Ons kan nie onder sulke krisisomstandighede toelaat dat die regering ʼn meulsteen om vrywilligers en passievolle maatskaplike werkers se nekke wees nie.”
Kunsteskool van die jaar 2020 gesoek
Is jou skool Solidariteit Jeug en die Gilde vir Kunste se kunste skool van die jaar?
Vyfpuntplan vir verpleegkrisis aangekondig
“Verpleegkunde as beroep in Suid-Afrika is in gevaar, maar die impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar.”
Tekort aan verpleegsters ‘’n ramp wat dreig’
Die strategiese plan vir verpleegopleiding, wat voorsiening maak vir nuwe kwalifikasies, is in 2013 al ingestel, maar nie die private opleidingsinstellings, óf die nuwe kurrikulums is al goedgekeur of geakkrediteer nie.