Die Brasiliaanse Rugbyfederasie (CBRu) het die gedagte laat vaar om sy topspelers in die Suid-Afrikaanse Curriebekerreeks te slyp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "beroepsrugby"
Besnoeiings kan SA rugbytoneel dramaties wysig
Voortgesette gedwonge besnoeiings kan die Suid-Afrikaanse rugbytoneel vanjaar dramaties wysig al is dit selfs op hierdie laat stadium nog te vroeg om die werklike implikasies te bepaal.