Juan Venter is ʼn lewenslustige vyfjarige en van opgee is daar by hom gʼn sprake nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bertha Gxowa-hospitaal"
Watertoevoer by hospitaal herstel
Watertoevoer is ten volle herstel na die Bertha Gxowa-hospitaal en ander dele van Germiston se middestad wat geraak is deur ʼn onderbreking die afgelope vyf dae.
Geen water meer by dié Gautengse hospitaal
ʼn Hospitaal in Germiston moes pasiënte wegwys en operasies kanselleer weens ʼn gebrek aan water by die hospitaal.
Baba Juan: “Hy is rond en gesond”
Baba Juan Venter, die seuntjie wat glo erge brandwonde in die Bertha Goxwa-hospitaal in Germiston opgedoen het toe hy twee dae oud was, is nou “lekker rond en gesond” en sy dokter is tevrede met sy vordering.
Dokter bekommerd ná baba glo in hospitaal brand
Dokters is bekommerd oor die brandwonde wat die vier weke oue Juan Venter glo in die Bertha Goxwa-hospitaal in Germiston opgedoen het nadat een van dié wonde septies geraak het.
Foto’s: Twee dae oue baba in hospitaal gebrand
Die ouers van ʼn babaseuntjie gaan regstappe teen die Gautengse departement van gesondheid doen nadat hul baba glo ernstige brandwonde in die Bertha Goxwa-hospitaal in Germiston opgedoen het toe hy twee dae oud was.