Beeldmateriaal van die voorval toon hoe ’n petrolbom oor die heining na die ambulanse geslinger word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Best Care"
Nóg beseerdes gevind ná struktuur ineenstort
Snuffelhonde het Donderdagmiddag die terrein gefynkam vir beseerdes nadat ʼn struktuur in Pretoria inmekaargeval het.
Een dood toe struktuur in Pta ineenstort
Konstruksiewerkers was glo besig met opknappingswerk toe die struktuur skielik meegegee het.
Paramedici bederf kinders, bejaardes vir Kersfees
“Ons hoor al die verskriklike sirenes en ek sê vir manlief hier is êrens ʼn groot ongeluk. Toe ons buite kom, is dit die ambulansouens met Kersliggies teen die ambulans. Ek het nog nooit so iets beleef in die tyd wat ek in Pretoria-Noord bly nie.”
Man in Pta-park langs meisie doodgeskiet
Die Pretoria-polisie en ʼn private veiligheidsmaatskappy het ʼn soektog van stapel gestuur na verdagtes wat ʼn inwoner Saterdag in ʼn gewilde park koelbloedig langs sy meisie doodgeskiet het.
Man in Pta-huisroof doodgeskiet
Die pa van ʼn tienermeisie is Maandagaand tydens ʼn rooftog by sy huis in Pretoria doodgeskiet.
Motorfietsryer per helikopter na Pta-hospitaal geneem
ʼn 39-jarige man moes Sondag per helikopter na die Unitas-hospitaal in Centurion geneem word nadat hy kritieke beserings in ʼn motorfietsongeluk opgedoen het.
‘Kaper’ in Pta doodgeskiet
“Dit het een van die beamptes genoop om die verdagte uit selfverdediging te skiet.”
Jong Pta-verliefdes sterf saam op motorfiets
Lezette se laaste inskrywing op Facebook was Vrydag aan Zhaan gerig: “I have found my happy ever after, love you vrek mal my lief”.
[Foto’s] Fratsongeluk in Pretoria eis jong man se lewe
ʼn Jong man is Saterdag in Pretoria tydens ʼn fratsongeluk dood.
[Foto’s] Man sterf toe motor deur Pta-huis ploeg
ʼn Bejaarde man is Dinsdagaand dood nadat die Mini Cooper waarin hy gery het, in ʼn huis in Pretoria ingeploeg het.
Gemeenskap red vrou van springdood
ʼn Groep Pretoria-inwoners het Dinsdagoggend ʼn 35-jarige vrou bygestaan wat na bewering wou selfmoord pleeg deur van ʼn brug op ʼn besige snelweg te spring.
Pta-paramedikus oorleef drie aanvalle
Die noodbandjie om sy arm met inligting op van die ambulansdiens wat hy besit, het daartoe bygedra om ʼn Pretoriase paramedikus se lewe te red, nadat mans wat hulle glo as polisiebeamptes voorgedoen het, hom tydens ʼn rooftog erg aangerand het.