Drie jaar na die groot aardbewing en tsunami die Fukushima-kernkragaanleg in Japan beskadig het, toets aktiviste nou die seewater by Kalifornië se Santa Cruz vir bestraling. Santa Cruz se hawe is deur die tsunami beskadig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bestraling"
Bestralingsvlakke 90-voudig hoër by kernkragaanleg
Tokyo Electric Power Co Inc het Dinsdag gesê vlakke van radioaktiewe-materiaal in grondwater het skerp gestyg by ʼn beskadigde kernkragaanleg in Japan.