Die president en ander ampsdraers van die SA Rugbyunie (Saru) kry teenstand in die komende uitvoerende raadsverkiesing tydens ʼn vergadering van die hoofraad op 6 April.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "bestuursverkiesings"
‘Ligte paleisrevolusie’ by Blou Bulle
In wat as ʼn “ligte paleisrevolusie” bestempel word, het die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) by Woensdag se verkiesing drie nuwe vise-presidente gekry.