“Die Bethlehem-museum is ’n voorbeeld van hoe ’n museum bedryf kan word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Bethlehem"
Drie verdrink tydens doopseremonie
Daar word in die stadium nog na twee van die drie liggame in die water gesoek.
Vermeende plaasmoordenaar 15 jaar al soek
Die verdagte word verbind met die moord op Johanna van Niekerk in 2004 op ʼn plaas buite Bethlehem.
Boer ná brand: ‘Wonderwerke gebeur steeds’
“Die vuur het reg rondom die bale gebrand en ons het agterna smeulende gras naby die bale doodgeslaan.”
Man aangekla van poging tot moord op niggie
Die slagoffer is in ʼn kritieke toestand en met verskeie messteekwonde na die naaste hospitaal geneem.
Man dood ná bakleiery met sy susters
Die man is met beserings aan sy kop en hande op die vloer aangetref van huis waar hy en sy susters gewoon het.
Talle onwettige immigrante vas, gedeporteer
Dié 44 onwettige immigrante was afkomstig van verskeie Afrikalande.
Digitale eisteddfod ’n eerste in Vrystaat
Sover vasgestel kon word, sal dit ook die eerste digitale eisteddfod in Suid-Afrika wees.
Prokureur wat glo bedrieg weer in hof
Hy het glo miljoene rande uit sy regsfirma geswendel.
Tientalle vas vir bedrog met lisensies
“Daar is glo ook vragmotorlisensies uitgereik aan mense wat nie eens self die toetse ondergaan het nie, maar sogenaamde joggies wat die toetse namens hulle ondergaan het.”
Man wat stiefdogter verkrag, kry lewenslank
Die ma het vermoed iets is fout toe haar dogter ophou menstrueer het.
Kyk uit vir dié nuwe baken as jy verby Bethlehem ry
Die oprigting van dié baken, wat sowat een ton weeg, was ʼn tamaai taak.
Parapleeg laat wiel met nóg ʼn wêreldrekord
“Ek wou twee ure voor die tyd ophou,” vertel Hermann van Heerden, 30-jarige parapleeg wat op 25 Oktober vir dertien en ʼn half ure op die agterwiele van sy rolstoel gebalanseer het in ʼn poging om sy tweede Guinness-wêreldrekord agter sy naam te skryf.
Bejaarde dood in begraafplaas gevind ná plaasaanval
ʼn Bejaarde vrou van Bethlehem se liggaam is Saterdagoggend ná ʼn ure lange soektog in ʼn begraafplaas aangetref.
Moord uitgeskakel ná sakeman se dood
De Boer, ʼn bekende sakeman van Bethlehem in die Vrystaat, is Saterdag dood aangetref by sy onderneming Solomons Mica.
Medelye stroom in vir geliefde sakeman van Bethlehem
Gerard de Boer (45), ʼn bekende sakeman in Bethlehem in die Vrystaat, is Saterdag dood aangetref by sy onderneming.
Vermiste Hennie lewend gevind
Hennie van der Merwe se familie moes verlede maand daarby berus dat hy dood is nadat ʼn liggaam langs die N4 buite Komatipoort in Mpumalanga verkeerdelik geïdentifiseer is.
Vrou ernstig beseer ná trein met motor bots
Sy het besluit om te versnel om vinnig oor die treinspoor te ry terwyl ’n aankomende trein al nader beweeg het.
Man vas vir verkragting van ouma en kleinkind
Die man het na bewering die ouma en haar kleinkind in hul huis in Fouriesburg, Vrystaat, in hul slaap aangeval.
Man gevonnis vir Bethlehem-moord
ʼn Verbyganger het op die liggaam aan die oewer van die Liebenbergsvleidam afgekom. Die liggaam was met tou vasgebind en klippe is aan sy voete vasgemaak.