“Suid-Afrikaners is keelvol. Genade, die land is besig om in duie te stort.”
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Nóg wetgewing gaan kragkrisis nie oplos – DA
Die DA sê daar is bestaande wetgewing wat gebruik kan word om die kragkrisis te pak en dat sogenaamde noodwetgewing net nog ʼn mors van tyd is.
Effense beurtkragverligting
Eskom het egter gemaan dat Suid-Afrikaners nie te vinnig te opgewonde moet raak nie.
Beurtkrag: ‘Risiko vir fase 8 steeds laag’
Die vraag na krag sal waarskynlik hierdie week skerp styg, maar kenners verwag nog geensins ʼn algehele ineenstorting nie.
Eskom: Verbruikersopstand broei
“Met die krag wat al duurder word en tegnologie wat verbeter, word alternatiewe kragoplossings al meer moontlik. Solidariteit se protesslagspreuk is: Ons moet af.”
Mantashe bewys onbekwaamheid om elektrisiteitskrisis te takel
“Dit is tyd dat Mantashe afgedank word en ʼn nuwe energieminister aangestel word wat Suid-Afrika se kragkrisis oortuigend en dringend kan oplos.”
DA wil opruk oor ANC se fase 6-beurtkrag
“Daar is slegs een organisasie wat verantwoordelik is vir die ellende en teenspoed wat die elektrisiteitskrisis alle Suid-Afrikaners veroorsaak. Die skuldige party is die African National Congress. Dit is tyd dat dié kriminele organisasie aanspreeklik gehou word.”
Eskom waardeer ‘taai’ besluit oor kragtariewe
Die kragvoorsiener, wat tans fase 6-beurtkrag instel, sê hy het begrip vir die druk waaronder die verhoging verbruikers gaan plaas.
Nuwe kragtariewe: ‘Genoeg is genoeg’
“Nersa se besluit om kragtariewe te verhoog, te midde van 120 dae se beurtkrag in 2022 en onbepaalde fase 6-beurtkrag in 2023, is openlike diefstal.”
Fase 6-beurtkrag nou heeldag ingestel
“Weens strawwe kapasiteitsbeperkings sal Eskom voortgaan om die beperkte noodopwekkingsreserwes te gebruik om die opwekkingskapasiteit aan te vul.”
Fase 6-beurtkrag weer snags ingestel
Eskom het Dinsdag bevestig fase 6-beurtkrag sal vanaand vanaf 21:00 ingestel word en tot 05:00 Woensdagoggend toegepas word.
Terug na fase 4-beurtkrag
Suid-Afrikaners kan weer beurtkrag hierdie naweek verwag.
Fase 3-beurtkrag is terug
Fase 3-beurtkrag sal van Woensdagmiddag af tot verdere kennisgewing geld.
Dis Oujaarsaand by kerslig, sê Eskom
Eskom het Saterdag gesê fase 2-beurtkrag sal nie meer teen 16:00 vandag opgehef kan word nie.
Geen beurtkrag op Nuwejaarsdag
Beurtkrag sal op Oujaarsdag tot 16:00 toegepas word, waarna dit opgeskort en eers op 2 Januarie weer hervat sal word.
KFC sluit takke oor beurtkrag
“Ons vra om verskoning vir die ongerief en sal binnekort terug wees.”
Fase 4-beurtkrag is terug
Eskom het Woensdagmiddag fase 4-beurtkrag begin toepas.
200 dae van beurtkrag in 2022
“Die impak op gewone mense en sakeondernemings is byna onmeetbaar.”
Eskom sê weer oor beurtkrag
Dieselfde reëling geld vir die res van die week.
Laer beurtkragfase in vooruitsig
“Dit is moontlik danksy die laer vraag na elektrisiteit gedurende die dag, wat beteken ons is minder afhanklik van noodopwekkingsreserwes.”