Dieselfde reëling geld vir die res van die week.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Laer beurtkragfase in vooruitsig
“Dit is moontlik danksy die laer vraag na elektrisiteit gedurende die dag, wat beteken ons is minder afhanklik van noodopwekkingsreserwes.”
Geen beurtkrag op Kersdag
Beurtkrag sal Sondag om 05:00 opgeskort word. “Maar gebruik krag spaarsaming,” pleit Eskom.
Eskom: Finansiële uitslae bekend; só lyk beurtkrag-vooruitsig
“Daar lê ʼn uitdagende tyd voor.”
Fase 6-beurtkrag is terug
Fase 6-beurtkrag sal Dinsdagaand toegepas word nadat verskeie opwekkingseenhede onklaar geraak het.
Terug na fase 6-beurtkrag
Eskom het Vrydagoggend om 08:34 weer fase 6-beurtkrag ingestel.
‘Politieke steun het ontbreek’ – De Ruyter
Pravin Gordhan het Donderdag eindelik vir die Eskom-hoof in die bresse getree en sê daar is geen gronde om te beweer dat André de Ruyter en Eskom die staat omver probeer werp nie.
Eskom: Is dit nou nag vir SA?
Kenners sê die aanstelling van ʼn nuwe hoof vir Eskom gaan nie die land se kragkrisis oplos nie. Inteendeel, dinge kan dalk nou vinniger verval.
Beurtkragvooruitsigte bring effense verligting
Fase 5-beurtkrag het sedert Saterdag gegeld nadat opwekkingseenhede by verskeie kragstasies opgepak het en Koeberg se eenheid 1 vir opknappingswerk afgeskakel is.
Maatskappye maak al meer self plan met kragonderbrekings
Terwyl maatskappye en sakeondernemings self plan maak om die uitwerking van beurtkrag te versag, kom die nasionale tesourie se besluit om nie nog geld vir diesel vir Eskom te gee nie teen ʼn enorme koste vir die ekonomie – waarskynlik veel meer as die naastenby R19 miljard waarvoor die kragvoorsiener vra.
Jhb vra tydelike kwytskelding van beurtkrag
Johannesburg se kragverskaffer spook al vir bykans ʼn week om kragtoevoer na groot dele van die stad te herstel, maar voortslepende storms, kabeldiefstal en beurtkrag kniehalter dié pogings.
Langdurige beurtkrag kan water, sanitasie raak
Die Stad Kaapstad het reeds gemaan dat waterbeperkings moontlik ingestel moet word indien die waterverbruik nie laer as 950 miljoen liter per dag gehou kan word nie.
SA terug op fase 5-beurtkrag
Ure nadat beurtkrag na fase 4 afgeskaal is, geld fase 5 weer.
Kans op fase 7-beurtkrag ‘baie klein’
Betroubare inligting van Solidariteit-lede in Eskom is dat die waarskynlikheid van fase 7- of 8-beurtkrag baie klein is.
Eskom sê oor beurtkrag vir die naweek
Eskom het tans 5 901 MW op beplande instandhouding en 15 394 MW is nie beskikbaar nie weens onvoorsiene tegniese probleme.
Tesourie sê oor diesel vir Eskom
Eskom het die nasionale tesourie vroeër vir R19,5 miljard gevra om diesel te koop.
DA soek gebeurlikheidsplan sou kragnetwerk vou
“Die DA is terdeë bewus daarvan dat ʼn totale ineenstorting van die netwerk vernietigend vir die ekonomie en lewensbestaan van ons burgers sal wees, daarom is ʼn plan so broodnodig.”
Koeberg nou eers Saterdag afgesit
Eskom sê hy is gereed om met die werk by Koeberg voort te gaan, maar wil hê die nasionale kragnetwerk moet eers weer bestendigheid bereik.
Koeberg se eenheid 1 Donderdag afgeskakel
Hoewel eenheid een by Koeberg se afskakeling tydelik vertraag is, kan dit nie onbepaald uitgestel word nie.
Beurtkrag: Kaapstad spring om infrastruktuur te beskerm
Die stad gebruik tans sy Steenbras-hidropompstasie om bykomende krag op te wek om noodsaaklike infrastruktuur te beskerm, maar waarsku dit word al hoe moeiliker om bykomende kapasiteit te skep wanneer beurtkrag op sy felste is.