Dié bevinding volg maar sewe maande nadat Eskom die implementering van beurtkrag aan die metro oorhandig het.
Alles vir die sleutelwoord "beurtkrag"
Fase 2 geld nou
Só lyk die jongste beurtkragvooruitsig.
Fase 2, 3-beurtkrag vir Sondag
Eskom sê dit is danksy die verwagte herstel van noodreserwes oornag en twee kragopwekkingseenhede wat na verwagting teen Sondag in diens gestel sal wees.
Beurtkrag: Hoër fase skop vroegdag in
Die verlies aan ses opwekkingseenhede by twee kragstasies het Eskom gedwing om die toepassing van beurtkrag te verskerp.
‘Ntshaveni moet jammer sê oor kragopwekker-uitlatings’
“Prakties gesproke betaal belastingbetalers steeds vir die diesel vir dié kragopwekkers. Vir Ntshaveni om die bestaan van die kragopwekkers te ontken is die toppunt van arrogansie wat tot dusver tekenend geword het van pres. Cyril Ramaphosa se administrasie.”
Só lyk beurtkragvooruitsig vir die week
“Terwyl die beskikbare opwekkingskapasiteit volgehou is, noodsaak die behoefte om die noodreserwes vir die komende week aan te vul ʼn verhoging in die fase van beurtkrag.”
Vrystaat-boere trek swaar weens beurtkrag
“Die sameloop van omstandighede veroorsaak groot angs in die landbougemeenskap op ʼn kritieke tyd in die ontwikkeling van ons graangewasse.”
Eskom-kragsentrales ‘besig om vanself af te skakel’
“Die skielike afname in kragopwekkingskapasiteit sedert Ramaphosa sy ongeloofwaardige staatsrede gelewer het tot die aankondiging van fase 6-beurtkrag ʼn paar ure later, is ʼn gevolg van kragsentrales wat die einde van hul bestaan bereik het en nie bo hul huidige beperking gedruk kan word nie.”
Beurtkrag ‘onder beheer’, sê minister
Die minister van elektrisiteit sê fase 6-beurtkrag is steeds die uitsondering eerder as die norm, deurdat fase 6 vir “slegs” 16 dae sedert September ingestel is.
Ramaphosa se ‘nuwe dagbreek’ is beurtkragdonker
Dit is ongelooflik, maar ook die werklikheid, dat daar van Suid-Afrikaanse gesinne, gemeenskappe en sakeondernemings verwag word om florerende en produktiewe lewens te lei terwyl hulle in ʼn 24-uur-siklus amper 12 uur lank sonder krag sit.
Fase 6 geld weer onbepaald
Die kragvoorsiener sê nadat twee opwekkingseenhede die afgelope 24 uur weer in diens gestel is, moes twee ander eenhede nou weer van lyn gehaal word.
Eskom stel fase 4-beurtkrag in
Die aankondiging van onbepaalde fase 4-beurtkrag het gevolg ná pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede waarin hy aangekondig het dat die regering ʼn “duidelike plan” uiteengesit het om “beurtkrag tot ʼn einde te bring”.
Beurtkrag afgeskaal
Danksy voldoende noodopwekkingsreserwes en ʼn effense toename in beskikbare opwekkingskapasiteit word beurtkrag Woensdag effe afgeskaal.
‘Lasbeperking’ in Goudstad ‘werk goed’
Die inisiatief stel bereidwillige kliënte (met slim meters) in staat om tydens beurtkrag steeds sommige van hul elektriese toestelle te gebruik.
Fase 3 tot verdere kennisgewing
Só lyk die jongste beurtkragvooruitsig.
Fase 3 weer ingestel
Die kragvoorsiener sê daar is “verskeie faktore” wat tot die huidige tekort aan opwekkingskapasitiet bygedra het.
Fase 2-beurtkrag tot minstens Woensdag
Fase 2-beurtkrag sal na verwagting tot Woensdag toegepas word ondanks die feit dat minstens vyf opwekkingseenhede oor die naweek weer in diens gestel is.
Só lyk ‘finale’ beurtkragskedule
Ná die hoeveelste faseverandering het Eskom eindelik ʼn amptelike skedule vir beurtkrag vir die res van die werksweek uitgereik.
Beurtkrag pas vir wyle opgeskort
Eskom sê “voldoende beskikbare opwekkingskapasiteit” het hom in staat gestel om beurtkrag 11:00 op te skort.
Nóg ʼn aanpassing aan beurtkrag
Fase 1- en fase 2-beurtkrag sal daagliks om die beurt ingestel word tot verdere kennisgewing.